Gepubliseer/Published in Beeld 23 Augustus 2013

Veldwagters van Ezemvelo KZN het dinsdag ‘n stoper in Tembe-olifantpark doodgeskiet na hulle ‘n swaar gewapende bende van stropers in die park gevind het.

Rangers from Ezemvelo KZN shot dead a poacher in Tembe Elephant Park on tuesday, after finding a heavily armed gang of poachers in the park.