Gepubliseer/Published in Beeld 24 Augustus 2013

Die DBV is platgeslaan nadat hulle aansoek om te keer dat 2000 beeste nie op ‘n vragskip gelaai word nie, waar na hulle Mauritius toe sal gaan en daar geslag word, misluk het.

The SPCA is devastated after an application to prevent 2000 cattle from being loaded onto a cargo ship, after which they will go to Mauritius for slaughter, failed.