Gepubliseer/Published in Beeld 4 September 2013

‘n Kameelperd in die Groenkloof-natuurreservaat het die naweek ‘n bergfietsryer gejaag en sy fiets betrap en beskaadig.

A giraffe in the Groenkloof Nature Reserve chased a mountain biker and stepped on and damaged his bicycle over the weekend.
Advertisements