Gepubliseer/ Published in Beeld 6 September 2013

Die Deutsche Schule in Pretoria en Hoërskool Dr. Malan in Meyerton het hul vuurwerkvertonings afgelas, nadat diereliefhebbers en inwoners gekla het oor die nadelige uitwerking daarvan op veral honde en voëls.

The Deutsche Schule in Pretoria and High School Dr. Malan in Meyerton canceled their fireworks displays after animal lovers and residents complained about the adverse effects on especially dogs and birds.

Lees meer/ Read more