Gepubliseer/ Published in Beeld 6 September 2013

’n Hoftwis aangaande die rasegtheid van ’n boerboel tydens registrasie deur boerboeleienaars woed tans tussen die Suid-Afrikaanse Boerboeltelersgenootskap (SABT) en die departement van landbou.

A court dispute regarding the purity of a boerboel during registration by boerboel owners is currently raging between the South African Boerboel Breed Association (SABT) and the Department of Agriculture.

Lees meer/ Read more