Gepubliseer/Published in Beeld 6 September 2013

SANParke het sedert die begin van die jaar al meer as 170 witrenosters van die Krugerwildtuin af verkoop.

SANParks have sold more than 170 white rhino from the Kruger National Park since the beginning of the year.