Gepubliseer/Published in Beeld 7 September 2013

‘n Wit Malteserhondjie van die DBV wat se prentjie in gister se Beeld verskyn het, het al klaar ‘n huis gevind.

A white Maltese dog from the NSPCA that’s picture appeared in yesterdays’ Beeld newspaper has already found a home.