Gepubliseer/ Published in Beeld 11 September 2013

’n Vrou (Jovita Stander) van Centurion beplan om die 1 000 km van die pelgrimsweg El Camino de Santiago in Spanje te gaan stap en daarmee fondse in te samel vir die Wetnose dierereddingsorganisasie vir donkies in Bronkhorstspruit.

Jovita Stander a woman  from Centurion is going to walk the 1000 km of the pilgrim El Camino de Santiago in Spain to raise funds for the Wetnose animal rescue centre’s donkeys in Bronkhorstspruit.

Lees meer/ Read more