Gepubliseer/Published in Beeld 14 September 2013

‘n Man in Orchards, Pretoria Noord, het twee hondjies in ‘n swart asblik gesit en hulle drie dae daar gelos sonder kos of water.

A man in Orchards, Pretoria North, left two puppies in a black rubbish bin for three days without food or water.