Gepubliseer/Published in Beeld 25 September 2013

Blykbaar is meer as 40% van Al-Sjabaab, die Somaliese terroristegroep, se finansies deur die onwettige verkoop van ivoor van olifante wat in oos en sentrale Afrika gestroop is.

Apparently more than 40% of the Somali terrorist group Al-Shabaab’s finances is gained through the illegal sale of ivory from elephants poached in eastern and central Africa.