Gepubliseer/Published in Beeld 24 September 2013

Tinus Groenewald, ‘n vermeende veedief, wat blykbaar stoet Brahman beeste en boerbokke in Limpopo en in Noordwes gesteel het, se borgtog is geweier in die Modimolle landroshof.

Tinus Groenewald, the suspected cattle rustler who apparently stole stud Brahman cattle and goats in Limpopo and North West, was denied bail in the Modimolle Magistrate court.
Advertisements