Gepubliseer/ Published in Beeld 1 Oktober 2013

’n Kat (Larry), wat deur die Cameron-egpaar in ’n skut uitgesoek is, is weens prestasiegebrek van sy titel as Downing Street se hoofmuisvanger gestroop.

A cat (Larry) was stripped from his title as Downing Street‘s chief mouse catcher, due to lack of performance.

Lees meer/ Read more