Gepubliseer/Published in Beeld 16 Oktober 2013

Honderde dooie babers, karpe en geelvisse is deur inwoners van Drie Riviere in die Suikerbosrandrivier gekry die afgelope paar dae.

Hundreds of dead catfish, carp and yellow fish have been found by residents of Drie Riviere town in the Suikerbosrand river the last few days.