Gepubliseer/Published in Beeld 17 Oktober 2013

Twee kleinkolmuskeljaatkatte het by ‘n bekroonde fotojoernalis se huis ingebreek en was baie doenig in sy kombuis voor sy seun hulle bewaar het.

Two small spotted genets broke into a well known photo journalists home and were very busy inside his kitchen before being spotted by the owners son.