Gepubliseer/Published in Beeld 17 Oktober 2013

Twaalf mense is tot dusver in hegtenis geneem weens die slagting van 127 olifante in die Hwange Nasionale Park in Zimbabwe.

Twelve people have so far been arrested for the killing of 127 elephants in the Hwange National Park in Zimbabwe.