Gepubliseer/ Published in Beeld 12 November 2013

‘n Lang herstelpad lê nog voor vir die twee jong boerboele wat verlede week deur die Tshwane-Dierebeskermingsvereniging (DBV) in die noorde van Pretoria gered is.

A long recovery is yet to come for the two young mastiffs that were saved last week by the Tshwane SPCA in the north of Pretoria.

Lees meer/ Read more