Gepubliseer/ Published in Beeld 15 November 2013

Volgens Karl Amman, wêreldbekende natuurfotograaf, joernalis en bewaringsaktivis, het Suid-Afrikaanse bewaringsowerhede beheer oor die land se natuurlike hulpbronne verloor.

According to Karl Amman, renowned nature photographer, journalist and conservation activist, South African conservation authorities lost control of the country’s natural resources.

Lees meer/ Read more