Gepubliseer/ Published in Beeld 18 November 2013

‘n Windbukskoeël het ‘n worshondjie, Peanut, se nekwerwel vergruis en die dier verlam gelaat. ‘n Kleindier veearts het na deeglike oorweging aanbeveel dat Peanut liewer uitgesit moet word.

 Peanut, a daschund from Montana in Pretoria, was  left  paralysed after his cervical vertebra was crushed by a bullet. A small animal veterinarian, after careful consideration, recommended that Peanut rather be put to sleep.

Lees meer / Read more