Gepubliseer/ Published in Beeld 19 November 2013

Melissa Bachman, ‘n Amerikaanse TV-aanbieder en jagter  het ‘n herrie ontketen nadat sy ‘n foto van haarself by ‘n leeumannetjie wat sy geskiet het, op Facebook geplaas het. Diereliefhebbers eis dat sy nooit weer haar voete  in Suid-Afrika mag sit nie.

Melissa Bachman an American TV presenter and hunter  caused outrage around the world when she posed with a lion she shot during a hunting trip to South Africa.

Lees meer / Read more