Gepubliseer/ Published in Beeld 19 November 2013

‘n Engelse bulhond Iceglint I’m William Wallace is  al die pad van Engeland na die Sumpar- Engelse bulhondstoet in Bloemfontein gevlieg. Sy eienaares  Sumané Schoeman,  het ’n ekstra huisverband  aangegaan om die R100 000 vir hom te betaal.

A 10 week old English bulldog Iceglint I’m William Wallace arrived in Bloemfontein after a 12 hour flight from England . His owner Sumané Schoeman of Sumpar English Bulldogs paid about R100 000 for him.

Lees meer / Read more