Gepubliseer/Published in Beeld 21 November 2013

‘n Renosterkoeie wat drie maande terug deur stropers verdoof is voordat hulle haar horings afgensy het, is nou blykbaar dragtig in die Hoedspruit-eenheid vir bedreigde spesies wat haar gered het.

A rhino cow that was drugged and dehorned by poachers three months ago, is now pregnant in the Hoedspruit endangered species centre, where she is now recovering from the poaching incident.

Lees meer/Read more