Gepubliseer/Published in Beeld 21 November 2013

Christina Garde het haar varke se hokke oopgemaak toe sy en haar familie die supertifoon Haiyan vlug. Toe sy twee dae later na haar huis terug keur, het die varkies uit die veld na haar aangehardloop gekom.

When Christina Garde left her home to flee the super typhoon Haiyan, she opened the gates on her pigs houses. When she returned two days later, she was suprised to find the pigs come running to her out of the bush.

Lees meer