Gepubliseer/Published in Beeld 10 Desember 2013

Die bestuurder van VulPro, ‘n aasvoëlsentrum naby Hartbeespoortdam, se Eskom se goedkeuring van ‘n nuwe kraglyn bedreig die land se kransaasvoël (Gypaetus barbatus) populasie.

The manager of VulPro, a vulture rehabilitation centre close to Hartbeespoort Dam, says the approval of Eskoms new power line is threatening the country’s bearded vulture (Gypaetus barbatus) population.

Lees meer