Gepubliseer/Published in Beeld 4 Desember 2013

Oudminister Stoffel van der Merwe kan nou sy aftrede geniet nadat die hooggeregshof sy bure gelas het om optehou om met hulle Toy Pom-honde te teel.

Former minister Stoffel van der Merwe can now retire in peace since the Supreme Court has ruled in his favour and forbid his neigbours to carry on breeding with their Toy Pom dogs.

Lees meer/Read more