Gepubliseer/Published in Beeld 18 Desember 2013

Thomas Browne is Maandag oggend deur ‘n haai aangeval toe hy en ‘n vriend branders gaan ry het naby Die Plaat, ‘n gebied bekend vir sy haaie.

Thomas Browne was attacked by a shark on Monday morning while out surfing with his friend near Die Plaat, and area well-known for its sharks.

Lees meer/Read more