Gepubliseer/Published in Beeld 20 Desember 2013

Juno, die jong bruin hiëna (Hyaena brunnea) wat drie maande geled die strate van Randburg ingevaar het, kry ‘n nuwe huis in die Mankwe-natuurreservaat in die Pilanesberg.

Juno, the young brown hyena (Hyaena brunnea) that was caught roaming the streets of Randburg three months ago, has found a new home in the Mankwe nature reserve in the Pilanesberg.

Lees meer/Read more

Advertisements