Gepubliseer/Published in Beeld 20 Desember 2013

‘n Man van Bloemfontein het in die hof verskyn nadat hy ‘n opregte Arabier perd so erg met ‘n hamer geslaan het dat ‘n veearts hom van kant moes maak asgevolg van sy beserings.

A man from Bloemfontein appeared in court after he bludgeoned a pure bred Arabian horse so hard with a hammer that a veterinarian was obliged to euthanase the animal on account of its injuries.

Lees meer