Gepubliseer/ Published in Beeld 16 Januarie 2014

‘n Nagraadse student (Francois Jacobs), aan die Noordwes-Universiteit (NWU), se navorsing wys hoe ’n tiervis deur die water klief en ’n swaeltjie in vlug bo die water vang by die Schroda-dam in die Limpoporivier.

A postgraduate student’s research (Francois Jacobs), from the North-West University (NWU), shows how a tigerfish caught a swallow in flight over the water of the Schroda-dam in the Limpoporiver.

Lees meer/ Read more