Gepubliseer/Published in Beeld 23 Januarie 2014

Liz, ‘n Anatoliese herdershond, pas al vir vier jaar lank die vee van Mr. Pierre Bruwer teen luiperds, jakkalse en rooikatte op.

Liz, an Anatolian shephard dog, has been protecting Mr. Pierre Bruwer’s livestock against leopards, jackals and caracals for the last four years.

Lees meer