Gepubliseer/Published in Beeld 5 Maart 2014

Die beseerde renoster koei is gister in die Krugerwildtuin van kant gemaak nadat sy in ‘n baie slegte toestand gevind is met ‘n koeël in haar kop.

The injured rhino in the Kruger National Park was found yesterday but had to be euthanased due to her bad condition and a suspected bullet wound in her head. 

Lees meer/Read more