Gepubliseer/Published in Beeld 6 Maart 2014

‘n Man van Hartbeespoort is gister bewusteloos geslaan deur ‘n ongeluk met ‘n koedoe wat voor sy kar ingespring het en toe op sy skoot beland het.

A man from Hartbeestpoort was knocked unconscious yesterday by kudu after hitting the animal with his vehicle when it jumped into the road.

Lees meer/Read more