Gepubliseer/Published in Beeld 31 Maart 2014

Polisie het in Gravelotte, Limpopo vyf vermeende renosterstropers vasgetrek voordat hulle enige diere kon doodmaak. ‘n Jag geweer en 20 patrone is ook in hulle besit gevind.

Police arrested five suspected rhino poachers in Graveloote, Limpopo, before they could kill any animals. Police also found a hunting rifle and 20 bullets in their vehicle.

Lees meer/Read more