Gepubliseer/Published in Beeld 5 April 2014

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch gebruik die kat-imuunngebrekvirus (Kat-IV) onder leeus in die Krugerwildtuin om te bepaal wat die interaksie is tussen leeutroppe van verskillende gebiede. 

Researchers from the Stellenbosch University are using the Feline Immunodeficiency Virus (FIV) to understand how widespread the disease is under lions, and how it affects lion prides within the park.

Lees meer

Advertisements