Gepubliseer/Published in Beeld 23 April 2014

Inwoners van Claremont-landbouhoewes naby Nelspruit sê hulle hoor saans leeus wat brul en sommige inwoners het al leeus gewaar in die area.

Residents from the Claremont smallholding community close to Nelspruit say they hear lions roar at night and some say they have even seen the big cats before in the area.

Lees meer