Gepubliseer/Published in Beeld 5 Mei 2014

Forest, ‘n luiperdmannetjie, is oor die naweek in sy nuwe blyplek in die Johannesburg Dieretuin verwelkom. Die dieretuin het ‘n honderd jaar laas ‘n luiperd gehad.

Forest is the Johannesburg Zoo’s latest resident, a male leopard. The zoo last kept a leopard for exhibition a hundred years ago.

Lees meer/Read more