Gepubliseer/Published in Beeld, 7 Mei 2014

Plakkate van politici wat honde en katte vashou ‘n dag voor die nasionale stemdag laat Durbaniete twee maal kyk, so slaag die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se plan om mense gedurende die verkiesingstyd ook aan die welsyn van diere te laat dink.

Posters of politicians holding dogs and cats a day before the national election day made Durbanites stop and take another look, this was an innovative awareness drive of the National Council of SPCA’s concerning animal welfare during elections.

 

Lees meer/Read more