Gepubliseer/Published in Beeld 21 Mei 2014

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het dieremishandelingklagte teen twee olifantparke ingedien nadat videos gevind is oor hoe hanteerders by die parke olifante mishandel het.

The National Society for the Prevention of Cruelty to Animals (NSPCA) has filed charges of animal abuse against two elephant sanctuaries after video footage emerged of handlers abusing elephants.

Lees meer/Read more