Gepubliseer/Published in Beeld 29 Mei 2014

Daar is nog nie tekens van infeksie in die bytwonde van ‘n Pretoria onderwyseres nie, nadat sy deur drie boerboele aangeval is toe sy gaan stap het.

There is no signs of infection in the bite wounds that a Pretoria teacher sustained after she was attacked by three boerboel’s while going out for a walk.

Lees meer