Gepubliseer/Published in Beeld 2 Junie 2014

Elke jaar, einde Mei klim ‘n amptenaar, van New York se departement van omgewingsbewaring op die 3 (drie) brûe in die stad om identifikasieringe om pasgebore Swerfvalk kuikens se pootjies te sit.

Each year at the end of May an official from the department of Environmental Conservation of New York City, climbs onto the 3 (three) bridges in this city to identify newborn Peregrine Falcon chicks.

 

Lees meer/Read more