Gepubliseer/Published in Beeld 3 Junie 2014,

Die onderwyseres wat deur drie (3) boerboele verskeur is sal na verwagting drie (3) maande neem om ten volle te herstel, maar sy hoop om oor twee (2) maande weer in haar klaskamer te staan.

The teacher who was attacked by three (3) boerboels is expected to achieve full recovery after three (3) months of treatment, but hopes to be in her classroom after only two (2) months of treatment.

Lees meer