Gepubliseer/Published in Beeld 26 Junie 2014,

Twee Nigeriese mans en ‘n Suid-Afrikaanse vrou het in die Klerksdorp-landdroshof verskyn op aanklagte van dieremishandeling omdat, hulle na bewering honde vir vleis geslag het.

Two Nigerian men and one South African woman appeared in the Klerksdrop Magistrate’s court on charges of animal cruelty, because they allegedly slaughtered dogs for their meat.

 

Lees meer

Advertisements