Gepubliseer/Published in Beeld 1 Julie 2014,

Kaapse toeriste het ‘n beseerde renoster kalfie in die Krugerwildtuin te hulp gesnel nadat, sy deur ‘n trop hiënas aangeval is, die kalfie sterk tans by die Careforwild-rehabilitasiesentrum vir renosters, buite Nelspruit, aan.

Tourist from the Cape saved an injured rhino calf after she had been attacked by hyenas in the Kruger National Park, the calf is recovering at the Careforwild rehabilitation centre for rhino’s just outside of Nelspruit.

Lees meer

Advertisements