Gepubliseer/Published in Beeld 8 July 2014,

Verskeie klagte van dieremishandeling staar Thandi Modise, voormalige Noordwes-premier, in die gesig, maar sy hou vol dat sy nie bewus was van die probleme op haar plaas nie. 

Thandi Modise, previous North West premier, faces multiple charges of animal cruelty, but she still maintains that she was not aware of the problems on her farm.

Lees meer/Read more

 

Advertisements