Gepubliseer/Published in Beeld 14 Julie 2014,

Jaarlikse wêreldwye melkproduksie gaan die vraag tot 2018 met 2 (twee) miljard liter melk per jaar oorskry – genoeg om 800 Olimpiese grootte swembaddens te vul.

Annual milk production will exceed the demand until 2018 with 2 (two) billion liters of milk per year – enough to fill 800 Olympic sized swimming pools.