Gepubliseer/Published in Beeld 23 Julie 2014,

Mike Bolhuis, die private speurder, is ‘n man met ‘n groot liefde vir voëls, hy spandeer graag tyd saam met sy geliefde troeteldiere op sy hoewe in Leeufontein.

Mike Bolhuis, the private detective, is a man with a great love for birds, he likes to spend time with his beloved pets on his plot in Leeufontein.