Gepubliseer/Published in Beeld 30 Junie 2014

‘n Wildveearts in KwaZulu-Natal is besig om gedeeltelike histerektomieë op leeuwyfies te doen in ‘n poging om hulle aantelery te verminder op klein reservate.

A wildlife vet based in KwaZulu-Natal is busy with a study on lions and limiting their reproductive abilities on smaller game farms by only performing partial hysterectomies on females.

Lees meer

Advertisements