Gepubliseer/Published in Beeld 4 Augustus 2014,

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV), in Potchefstroom, se bakkie het behoorlik gekreun onder die swaar vrag geskenke van Liam Erlank, hy het in plek van geskenke vir sy 6de verjaarsdag gevra dat almal dierekos en komberse vir die DBV moet gee.

The SPCA, in Potchefstroom, received a bakkie-load full of gifts from Liam Erlank, who persuaded friends and neighbours to gift animal food and blankets to their local SPCA instead of buying him gifts for his 6th birthday.

Lees meer