Gepubliseer/Published in Beeld 2 Augustus 2014,

Die veearts wat onttrek het aan die saak van diereverwaarlosing teen Thandi Modise, het dit glo gedoen omdat, politieke partye en ander belangegroepe hom gekontak het en in sommige gevalle selfs gedreig het.

The vet who withdrew from the case of animal neglect against Thandi Modise, possibly did so because he was contacted by political parties and other stakeholders, in some instances he was even threatened by them.

Lees meer/Read more