Gepubliseer/Published in Beeld 6 Augustus 2014,

Meer as 900 Graad 8 en 9 leerlinge het vir die eerste keer naby aan wilde diere gekom met hulle besoek aan die Johannesburgse Dieretuin, die uitstappie is deel van die Nasionale Wetenskapweek.

More than 900 Grade 8 and 9 learners came into contact with wild animals for the first time ever, when they visited the Johannesburg Zoo as part of the National Science Week.

Lees meer