Gepubliseer/Published in Beeld 6 Augustus 2014,

Agt (8) Sitatunga-wildsbokke wat onlangs onwettiglik van die Praag-dieretuin in die Tseggiese Republiek na Suid-Afrika gekom het, was in so slegte toestand dat die Nasional Dierebeskermingsvereniging (NDBV) hulle van kant moes maak.

Eight (8) Sitatunga antelope which arrived in South Africa from the Prague Zoo, Czech Republic, as an illegal shipment, was in such a poor condition that the National Society for the Prevention of Cruelty to Animals (NSPCA) had to euthanase them.

Lees meer/Read more